Ontmaskering Van Die Holocaust Ontkenningsteorieë

Author/creator Morcan, James Author
Other author Morcan, Lance Author
Other author Smal, Elmarié Translator
Format Electronic
Publication InfoHackensack : Babelcube Inc San Francsico : INscribe Digital [Distributor]
Description1000 p.
Supplemental ContentFull text available from Ebook Central - Academic Complete

Summary Annotation Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteorie#65533; deur onafhanklike navorsers en filmmakers James Morcan reldoorlog historici, is geen steen onaangeraak gelaat om die historiese feite van die volksmoord noukeurig te bevestig nie. Die Morcans bied 'n wye verskeidenheid van bronne aan, insluitend Nazi dokumentasie, ooggetuieverslae, wetenskaplike verslae en skokkende fotografiese bewyse; dit sluit ook in, debatte wat ontkenners wil skep.Een vir een, word hierdie verskillende argumente van die Holocaust ontkenners gebruik om dit te probeer diskrediteer met oorlog rekords wat noukeurig nagegaan is en dan dit stelselmatig as onjuis bewys. Teorie#65533; wat ontmasker is, sluit die volgende in: die ses miljoen dodetalsyfer wat 'n oordrywing is; gaskamer uitwissing wat fiktief is; Adolf Hitler en die Derde Ryk word verkeerdelik swartgesmeer is; die ontleding van die Holocaust rekords wat taboe is, as gevolg van spesifieke wette in Europa kriminaliseer ontkenners; "Euwel Sioniste" en Israel wat so magtig is dat hulle geskiedenis kan sensor.Die Holocaust word in die bladsye van hierdie boek as een van die mees goed gedokumenteerde en die mees histories en forensies-beproefde misdade van die 20ste eeu te wees. In die proses het baie van die w#65533;reld se mees berugte ontkenners, insluitend skandalige Britse historikus David Irving en die voormalige President van Iran, Mahmoud Ahmadinejad, geopenbaar dat hulle niks anders as anti-Semiete is wat op soek is na verdere swartsmering, ondermyning en demoralisering van die w#65533;reld se Joodse bevolking.In hierdie insiggewende leesstof wat meer as twee millennia van global
Access restrictionAvailable only to authorized users.
Technical detailsMode of access: World Wide Web
Genre/formElectronic books.
ISBN9781507178409
ISBN1507178409 (E-Book) Active Record
Stock number01712776

Availability

Library Location Call Number Status Item Actions
Electronic Resources Access Content Online ✔ Available